Vleisprys

Akkurate veilingspryse vir beter besluite | Accurate auction prices for better decisions

Week: 10/04/26 - 17/04/26

Opmerking | Comment by Chris Derksen:

Opmerking: Agv. die langnaweek is pryse bietjie deurmekaar. Mens kan nie jou boedelbeplanning hierop doen nie. Daar is korttermyn nog haakplekke as vb. 'n veiling in Limpopo waar n B&K bees ontdek is en die hele groep vee op kwarentyn geplaas is of n kleinboer wat met 5 ongeënte beeste by die veiling aankom en sê maar hy het nie geld om sy beeste te laat ent nie. Maar na alles stadigaan maak ons vordering.


Alle pryse sluit BTW uit en is per kg, lewendige gewig. | All prices exclude VAT and are quoted per kg, live weight. (Noord Vrystaat / Northern Free State)



vleisprys.co.za


Bees / Cattle
Speenkalwers < 200kg | Weaners < 200kg R/kg 41.92 N/A
Speenkalwers 200-250kg | Weaners 200-250kg R/kg 42.00 N/A
Speenkalwers > 250kg | Weaners > 250kg R/kg 42.26 N/A
A klas | A grade R/kg 32.64 N/A
B klas | B grade R/kg 00.00 N/A
C klas vetkoeie | C grade fat cow R/kg 27.93 N/A
C klas maerkoeie | C grade thin cow R/kg 22.00 N/A
Slagbulle | Slaughter bulls R/kg 28.10 N/A

Skaap / Sheep
Stoorlammers | Feeder lambs R/kg 49.50 N/A
Slaglammers | Slaughter lambs R/kg 44.26 N/A
Stoorskape | Lean ewes R/kg 34.50 N/A
Vetskape | Fat sheep R/kg 35.60 N/A

Bokke / Goats
Lammers | Kids R/kg 55.71 N/A
Bokooi | Ewes R/kg 44.68 N/A


vleisprys.co.za



Alle pryse sluit BTW uit en is per kg, lewendige gewig. | All prices exclude VAT and are quoted per kg, live weight. (Noord Vrystaat / Northern Free State)



© 2020 - 2026 ALLE REGTE VOORBEHOU | ALL RIGHTS RESERVED